News

Eerste in Afrika

Atriale Fibrillasie, algemeense hartritme-defek met nuwe tegnologie behandel Die eerste geval in Afrika waar ’n pasiënt met revolusionêre nuwe tegnologie behandel is om ‘n hartritme-defek te herstel, is Maandag in die Kaapse Skiereiland gedoen. Die nuwe tegnologie bekend as elektro-porasie is uiters nuut, maar baie opwindend en kan moontlik tot ’n omwenteling in die behandeling […]

Watch our recent Masterclass Sessions in Cardiology

Sessions by renowned international cardiology experts Introduction and Welcome: Dr Razeen Gopal, electrophysiologist and director of the Cape Town AF Center. 2. Renal denervation in dthe managent of resistant hypertension: Dr Riaz Dawood, Lenmed Clinic. 3. Complex percutaneous coronary intervention (PCI) for high bleeding risk patients: Prof Ivo Petrov, Univerity of Sofia, Bulgaria. 4. TAVI/Percutaneous […]

Skrik wakker; slaap-apnee beskadig jou hart

Wat het slaap-apnee en snork met jou hart te doen? Baie meer as wat jy ooit kon droom. As jy of jou maat aan snags ophou asemhaal en dan weer skielik na asem snak, MOET jy eenvoudig na dié program luister. Onbehandelde slaap-apnee met hartprobleme kan jou lewe met 20 jaar verkort. Sowat 1 uit […]

Ventricular arrhythmias: New solutions for deadly heart conditions

The first emerging market regions implantation of the world’s smallest smart device to control heart beats and pumping action was performed yesterday by Dr Gopal and his team at the Cape Town AF Centre, Panorama hospital, Cape Town.  These devices, known as Implantable cardioverter-defibrillators (ICD), are increasingly being used worldwide and also in developing countries, […]

Nuwe, gevorderde Hisbondel-pasaangeërs laat selfs swak harte sterker klop

Nuwe, gevorderde pasgeër-inplantingsprosedure wat selfs verswakte hart sterker laat klop, is nou in Kaapstad beskikbaar ‘n Té stadige hartklop, is algemeen in ouer mense en is gewoonlik die gevolg van ‘n blokkasie in die hart se spesiale elektriese geleidingsweefsel, soms ná ‘n hartaanval. Nou het medici ‘n manier gevind om die geleidingsweefsel van die hart […]