News

Nuwe, gevorderde Hisbondel-pasaangeërs laat selfs swak harte sterker klop

Nuwe, gevorderde pasgeër-inplantingsprosedure wat selfs verswakte hart sterker laat klop, is nou in Kaapstad beskikbaar ‘n Té stadige hartklop, is algemeen in ouer mense en is gewoonlik die gevolg van ‘n blokkasie in die hart se spesiale elektriese geleidingsweefsel, soms ná ‘n hartaanval. Nou het medici ‘n manier gevind om die geleidingsweefsel van die hart […]

Geslaagde humanitêre missie na Dakar, Senegal

6 April 2018. – Dr Razeen Gopal het pas teruggekeer van ‘n geslaagde humanitêre missie na Dakar Senegal, waar hy binne vier dae ablasie-prosedures op 18 pasiënte met lewensgevaarlike hartritme-defekte, uitgevoer het. Dr. Gopal het op versoek van prof. Adama Kane, kardioloog van die Institiuut vir Kardiologiese Intervensies in Dakar  gaan help om dié pasiënte […]

Breaking news: World’s smallest pacemaker implanted at CTAFC

On Monday 17 October 2016 Dr Razeen Gopal, Cardiac Electrophysiologist at the Cape Town AF Centre located in Mediclinic Panorama, inserted the world’s smallest pacemaker percutaneously into the heart of Mrs Joan van Niekerk (74) from Brackenfell. Dr Gopal performed three more implantations to complete the first post FDA-approval series of commercial intracardiac pacemaker implants […]

1e 300ste Krioballon-ablasie in Afrika

‘n Kaapse eenheid is nou gevestig as die onbetwiste leier in krioballon-ablasie vir die behandeling van atriale fibrillasie in die Midde Ooste/Afrika streek. Dit is ‘n feit nadat dr. Razeen Gopal, kardiale elektrofisioloog, en sy span by die Kaapstad Atriale Fibrillasie Sentrum in Mediclinic Panorama hospitaal hulle 300ste krioballon-ablasie prosedure op 16 Februarie 2016 uitgevoer […]

Video: Repairing abnormal heart rhythms

Your heart and a light bulb have more in common than you think. Electrical currents power your heart’s beating rhythm and the field of cardiac electrophysiology focuses on the diagnosis and repair of conditions related to abnormal heart rhythms. Dr Razeen Gopal is considered one of SA’s leading experts in this field and he welcomed […]

300th Cryoballoon ablation at our unit

The Cape Town AF Centre in Cape Town established itself as the leader in the field of cryo-balloon ablation therapy for atrial fibrillation in the Middle East/Africa region when Dr Razeen Gopal, Cardiac Electrophysiologist, and his team at the Cape Town Atrial Fibrillation Centre at Mediclinic Panorama hospital, performed their 300th Cryo-balloon ablation procedure to […]

World AF expert visits our unit

February 2015 – Prof Richard Schilling, head of the academic department of cardiac electrophysiology at St Bartholomew’s and Queen Mary University of London visited the Cape Town AF Centre and assisted Dr Gopal with a complex ablation at the Panorama MediClinic EP lab. In a media interview, Prof Schilling, an highly rated international electrophysiologist, described […]

1e Multi-elektrode ablasie in Afrika gedoen

3 Desember 2014 – Nog ‘n eerste in ontluikende wêreld vir Mediclinic Panorama en Cape Town AF Centre Spesialis herstel hartritme-fout met ‘n nuwe tegniek Met ‘n nuwe tegniek wat met die gesegde twee-bokke-met-een-skoot vergelyk kan word, het ‘n Kaapse hartspesialis Maandag, 1 Desember, geskiedenis gemaak toe hy die eerste in Afrika en die ontwikkelende […]

1e in SA: Piepklein EKG monitor ingeplant

24 June 2014. – Esther Esterhuizen (55) van Beaufort-Wes, het Vrydag die eerste mens buite die VSA, Engeland en enkele lande in Europa – waar die nuwe monitor tydens die studie-fase getoets is – geword in wie ‘n nuwe piepklein EKG monitor ingeplant is. The Good Doctors was daar en het foto’s geneem. Die piepklein […]

1st in Africa: AF treated with latest Cryoballoon technology

March 2014. – History was made on the continent when a Cape Town heart specialist performed the first procedure using the latest version of a new procedure known as cryoballloon ablation to treat atrial fibrillation, a common heart rhythm disorder in people over 60 years. A small balloon in the left side of the heart, […]