Ventrikulêre arritmië: Wanneer is dit gevaarlik?
Waarom klop ’n mens se hart soms te vinnig, te stadig of onreëlmatig? Wanneer is dit gevaarlik? Kan of moet dit behandel word? Hoe word dit behandel?
Luister hier na die onderhoud wat Marí Hudson op RSG gevoer het oor hartritme-defekte wat in die pompkamers ontstaan met Dr Razeen Gopal, hartritme-spesialis van die Kaapstad Sentrum.